Lizelle a therapist from Kairos Changing Lives explains what a difference a food parcel will make this Christmas to vulnerable children in South Africa. We often assume that food is available in abundance, forgetting that some families simply don’t have enough to eat. Help us provide nutritional basics that can be stored without electricity, so that local support organisations can focus their efforts on fresh fruit and vegetables. This is another example of how OzGeeOm partners with grassroots organisations that spends donations where it is most needed.
This is a description of an unknown dilemma Kairos discovered where vulnerable children go to school. Kairos shared the story with OzGeeOm.
Help a family this Christmas holiday
This is a true account as told by Lizelle, a therapist at Kairos Changing Lives
Laas Dinsdag begin die skool en soos elke dag, gaan haal ek ‘n kind uit ‘n klassie vir terapie. Ek begin sommer met die kind waaroor ek die meeste bekommerd is. Joshua (skuilnaam). Joshua is die mooiste 9-jarige seuntjie met die blouste ogies.
Joshua is al deur baie seer in sy kort lewe. Sy Pa is nie deel van sy wêreld en sy Ma is dwelm verslaaf en word mishandel deur sy stiefpa. Hy en sy sussie bly nou by Ouma en Oupa en armoede is n groot uitdaging.
Ek sien Joshua is besiger as gewoonlik en vroetel konstant. “Hoe was jou vakansie Bokkie?” vra ek. Hy kyk af en mompel “Sleg!“. “Ek is jammer om te hoor maar kan jy dalk vir Tannie sê waarom was die vakansie so sleg?” vra ek. “Tannie, daar was baie bakleiery en nie rerig kos elke dag nie.Ek het die broodjies voorskool en die Tannies van die kos kombuis baie gemis. Tannie-hulle maak lekker kos”.
“Joshua, wat het julle meestal geëet?” vra ek saggies. “Tannie, Ouma het ’n paar keer koffie gemaak en dan het ons brood in die koffie gedruk..
In die volgende 45 minute speel ons saam en gesels oor die konflik die huis. In die middel van wat ek beskou as ‘n sinvolle gesprek lui die pouse klok. Joshua staan dadelik op. “Sit Bokkie ons gaan eers gou klaar gesels en dan sal ek seker maak jy gaan pouse hou.” Joshua se gesiggie val sommer.
“Tannie ek is honger dit was lang vakansie”. “Tannie kan ek nie asseblief gaan kos kry by die kombuis?” vra hy saggies.
Sy groot hartseer oë ontstel my. “Bokkie, ons kan ander dag verder gesels. Kom Tannie loop saam met jou na die kombuis” antwoord ek. Nog voor ek kan opstaan is hy by die deur “Dankie Tannie! totsiens Tannie!”. Dit is nie nodig dat Tannie saam loop nie !” hoor ek hom skree terwyl hy hardloop.
Ek sit allleen stil in my kantoor en dink oor die nood aan kos. Ek besef weereens hoe swaar vakansies vir ons kinders is. Ek het nie besef watse verskil die broodjies voor skool en die bord kook kos maak wat ons vir kinders by die skool verskaf nie.
Meeste kinders hou van vakansie, maar ons kinders dink anders oor vakansies. Vir hulle is vakansie straf.
Later die dag gesels ek met ‘n ander seun in dieselfde situasie. Hy vertel my dat hy besluit het om sy maag te leer nie meer honger te word nie. “Tannie ek kan twee dae nie geëet nie en nog okay wees.”
Die vorige vakansie was net 10 dae. Die Desember vakansie is meer as drie weke!
My foon lui en die is Yolande van OzGeeOm. Sy vertel dat hulle ‘n kersfees projek wil doen. My oë skiet vol trane en ek sê “Die nood is kos”. As ons in Desember vir die kinders ‘n kersfees kospakkie kan gee sodat hulle nie honger hoef te wees nie en of moet probeer om hulle maag te leer om nie honger te word nie. Ons het 320 kinders wat elke dag honger by die skool opdaag.
Dit is ‘n groot hoeveelheid kinders en dit is vir meer as drie weke. Kairos het ‘n lys gaan opgestel van bestanddele wat mens kan rek en meer voedsaam is.
Ons kan nie groente en vrugte insluit nie, maar as OzGeeOm kan help met die kospakkies kan ons saam met ander organisasies werk om vars vrugte en groente be bekom. Enige hulp om hierdie nood aan te spreek sal opreg waardeer word.
We are filled with immense gratitude after our memorable Dinner to Dazzle event. We were truly touched by the enthusiasm of everyone present, and we’re thrilled to announce that an impressive $21,995 was raised.
Thanks to the proceeds from the event, along with monthly contributions and one-time donations, we’ve successfully distributed a total of R321,300 to these remarkable South African Non for profit organizations:
Kairos – R110,300 Careson Angels – R110,300 Wenakker – R59,500 President Kruger Kinderhuis – R47,600 Abraham Kriel Kinderhuis – R47,600
Your unwavering support and generosity make a world of difference, and we eagerly anticipate sharing updates on the life-changing impact your donations have had on those served by these organizations .
We’re excited to announce two upcoming events that you won’t want to miss:
Walk For A Cause – September 9, 2023 Join us for an enchanting twilight walk at Bayside Park, accompanied by music and delicious food trucks. Ticket sales will begin in May 2023. Location: Bayside Park, Manly.
Dinner to Dazzle – March 2, 2024 Mark your calendars, as sponsorships and ticket sales will commence in July 2023.
To stay informed about our events and initiatives, please like our Facebook page. If you’re interested in setting up a monthly contribution, click here. For those wanting to get more involved with our charity, feel free to reach out to us at ozgeeom@gmail.com.
Should you have any inquiries about OzGeeOm or ways to get involved, please don’t hesitate to contact us. We can’t wait to see you all again at Walk for a Cause!
SATURDAY, MAY 8, 2021 AT 10 AM UTC+10 – 1 PM UTC+10
You can enjoy a high tea while listening to Elise Grey’s inspiring story. ELISE GREY inspires women to co-write their own unique Story! She’s a Model, Designer, Artist, Author, Lover of Flowers and Grandmother of 10. She says: I’d love to show you how to discover your whimsy, strength and soul. Elise lives in Sydney.
There will be a “Pre-Loved Boutique” with lovely classy clothes as well as raffle prizes and market stalls. If you have any classy pre-loved clothes that you can donate, please contact us via our email address below. We need to get the donations in by the 24th of April 2021.
If you are interested in having a market stall on the day or to sponsor a raffle price, please contact us – ozgeeom@gmail.com.
The raffle tickets will be $5 for one or 5 for $20. There are some great prizes such as an Apple Watch to win.
What a great event! Thank you Brisbane Afrikaanse Kerk for having us and for everyone’s support. We raised some much needed funds that will be going back to people in need in South Africa.